Personal tools
You are here: Home Help Centre How-tos Hoe om ledetellings in die stelsel op te soek
Document Actions

Hoe om ledetellings in die stelsel op te soek

Vind alle 'scores' per monster. Slegs gebruikers met stelselbestuurderregte het toegang tot hierdie funksie
  1. Kliek Samples op die navigasiekolom links bo, of die |Samples| duimstrokie (tab) op die navigasiebalk
  2. Kliek op die sample id van die monster waarvan jy die tellings wil opsoek, bv S08-001
  3. Op die monster se bladsy, kliek op die performers duimstrokie

Die tellings en posisies van die deelnemers word gelys op die bladsy wat dan oopmaak

Sorteer per kolom

Onthou dat jy die tabel per kolom kan sorteer deur op die kolomhoofde te kliek. Kliek b.v. op die 'lab' kolomhoof om al die labs alfabeties te kry. Deur 'n tweede keer op 'n kolomhoof the kliek word die volgorde omgekeer


Powered by bika   Powered by Plone